Verskaffers Braai T-Hemde en Dekor

Verskaffers Van Braai T-Hemde en Braai Dekor

Lockdown is realiteit – realiteit het negatiewe en positiewe gevolge.
Die negatief is voor die handliggend en die positief sluit in maar is nie beperk tot die volgende:
1) Jy kan elke dag braai
2) Spandeer tyd saammet geliefdes
3) Jy kan nuwe dinge leer – verryk jouself
4) Ons Braai het ‘n Lockdown Promosie!!!


Ons Braai het besluit om 10 stelle Ons Braai Reëls teen ‘n Lockdown prys beskikbaar te stel. Jy kan dus wanneer jou vriende na Lockdown kom kuier jou Braai Reëls met trots vertoon.
Normale prys: R180
Lockdown Prys: R100

Aflewering is R100 buite George, in George is jy welkom om jou Braai Reëls persoonlik by ons te kom haal teen geen ekstra koste nie. Versending of afhaal sal ongelukkig eers na Lockdown wees. Versker jou Braai Reëls teen die Lockdown prys deur sommer nou te bestel en te betaal, ons hou jou stel uit en stuur dit sodra ons wettiglik kan!

Kontak Pieter (076 449 3306) of Wilma (082 449 6186) of bestel sommer aanlyn via www.onsbraai.co.za