Ons Braai Kompetisie

Ons Braai Kompetisie

Ons Braai Kompetisie

 

Ons Braai Kompetisie

 

Dis amper Braaidag en ons by Ons Braai is super opgewonde. Om Braaidag 2020 ekstra spesiaal te maak het ons besluit om ‘n lekker prys aan ‘n gelukkige braai entoesias te gee.

Wat kan jy wen?

  • ‘n swart pet met die slagspreuk “Ek wil, Ek Kan, Ek Sal, Ek gaan Braai”
  • “’n Swart voorskoot met die slagspreek “Gebore om te braai”
  • “Ons Braai Reëls” Dekorbord
    Nie net een van die bogenoemde maar al 3. Die waarde van die prys is R480

Om in aanmerking vir die trekking te kom is heel eenvoudig.

  1. Like ons Facebook blad as jy nie reeds het nie
  2.  Like die kompetisie post en tag 3 vriende.

Die wenner sal op 24 September 2020 gekies en bekend gemaak word.
Die naam van die wenneer sal op ons webblad en Facebook blad bekend gemaak word. Die prys kan nie geruil word vir kontant of ander Ons Braai produkte nie. Die prys sluit aflewering of versending in.

www.facebook.com/onlinebraaishop

Leave a Comment