

Die naweek is hier en die wereld is in rep en roer. Funkies en byeenkomste word gekansileer maar ontspan die Braai is nog aan!
Jy word dus vriendelik uitgenooi na ‘n gesellig braai saammet jou geliefdes.
Plek: Jou eie huis
Tyd: Net wanneer jou pas
Drag: Sweetpak en slippers is die keer aanvaarbaar. As jy ‘n Ons Braai Themp, pet of voorskoot het nog beter!
Bring saam: Niks, jy is mos by die huis….
Vir braai dekor en drag besoek gerus die Ons Braai webblad www.onsbraai.co.za
Ons stuur jou bestelling sommer direk na jou eie huis. Dis baie eenvoudig en gerieflik!
We make us of professional courier delivery's anyplace in South Africa.
Here at Ons Braai we believe in top quality handmade products.
Many specials, be on the lookout for product specials running.
Very secure payment gateways like Payfast and instant eft.