Wie Is Ons Braai

Drag en Dekor

 

Kontak Ons Braai

Pieter 076 449 3306
Wilma 082 449 6186
bestel@onsbraai.co.za

Wie Is Ons Braai

Als het begin met ‘n gewone braaitjie saam met my vrou. Omdat ons altwee mal is oor braai het die idee ontstaan om ons eie braai drag en dekor reeks te begin. En soos hulle sê, die res is “history”.

Ons Braai Produkte

Die Ons Braai reeks bestaan uit braai drag en dekor wat tans T-hemde, Dekorborde, Pette en Voorskote insluit. Ons Braai slagspreuke en sê goed is uniek en eie aan Ons Braai. Wees trots anders en staan uit!

T-Hemde Braai Pette Braai Dekor Borde

Die idee gebore tydens ‘n Sondag middag braai het groot opwinding veroorsaak en kort daarna is die eerste t-hemp ontwerp en gedruk. En daar vat dinge toe behoorlik vlam! Met die eerste Ons Braai stalletjie in Hartenbos het ons besef die produk moet internet toe! Nou kan jy sommer aanlyn bestel!

Ons Braai - eg Suid Afrikaans en trots Afrikaans