Online Braai Shop Braai Clothing


February 5, 2017 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Ons Braai T-Shirts and Clothing


Online Braai Shop Braai Clothing

Online Braai Shop Braai Clothing

Braai T-Shirt and Braai Decor

 

Met groot opgewondenheid stel ons die Ons Braai T-Hemp Reeks bekend. Eg Suid Afrikaans en trots Afrikaans – vir al die braai entoesiaste. Ons maak voorsiening vir die manne en natuurlik die dames, want braai is mos vir almal !!!
Ons Braai T-hemde bied soos met enige braai – keuses. Net soos jy kan kies wat op die rooster gaan, kan jy natuurlik ook jou keuse maak wanneer dit by jou Ons Braai T-hemp kom. Kies jou kleur & ontwerp, grootte, tipe hemp en hoeveelheid (want jou hemp sal een of ander tyd gewas moet word).

Online Braai Shop Braai Clothing

 

Kommentare