Volmaakte Week - Braai Dekor Bord

Print Hierdie Bladsy
fallback-no-image-481

Voltooi asb die kort bestellings form, en Ons Braai skakel jou met graagte.

KIES JOU PRODUKTE


Volmaakte Week – Braai Dekor Bord

 

Pragtige en baie spesiaal, uniek op sy eie. Alle braai hang dekor borde is handgemaakte artikels, word van goeie kwaliteit dennehout gemaak en met die hand geverf. Vir die perfekte braai atmosfeer by jou braai. 

 

Lees Noukeurig Deur en Plaas jou Bestelling.

By Ons Braai is ons baie bewus van jou persoonlike inligting en aanlyn veiligheid.

Sien die 4 stappe wat gevolg moet word om n bestelling te plaas.

  • Stap 1) Voltooi die kort vorm en druk Stuur knoppie.
  • Stap 2) Sodra Ons Braai die vorm ontvang, sal ons jou skakel en jou bestelling bespreek.
  • Stap 3) Ons Braai sal dan via epos die bestelling bevestig, en n vaktuur ook vir jou epos met bank besonderhede op.
  • Stap 4) N 60% deposito moet betaal word wanneer die besteling aanvaar word, per epos.
  • Stap 5) Stuur finale bevestiging van bestelling tesame met die bewys van betaling terug vir ons.

 

Is so maklik soos om vuur aan te steek en n tjoppie te braai.

Neem ook Asseblief kennis van die Terme en Voorwaardes en Aflewering

  • Aflewerings is 7 to 10 werksdae vanaf Ons Braai die deposito ontvang het
  • Geen produkte sal gepos word voor die uitstaande balans ten volle vereffen is.
  • Gratis aflewering in die George en Mosselbaai omgewing
  • Posgelde sal gehef word buite die George en Mosselbaai omgewing, sal vooraf met klient bespreek word.
  • Die “Tracking Number” sal vir jou deur gegee word ook.