Ek Wil - Ek Kan - Ek Sal - Ek Gaan Braai - Braai T Hemde

Print Hierdie Bladsy
fallback-no-image-168

Voltooi asb die kort bestellings form, en Ons Braai skakel jou met graagte.

KIES JOU PRODUKTE


Ek Wil Ek Kan Ek Sal Ek Gaan Braai T-Hemde

Ons braai T Hemde en T Shirts te koop, Online braaishop en winkel vir braai accessories klere / clothing. Braai ons nou

 

Ek Wil Ek Kan Ek Sal Ek Gaan Braai T-hemde is beskikbaar in Wit , Swart, Blou & Pienk. Die T-hemde is in die standaard Unisex Snit (K, M, G, XG, 2XG & 3XG) asook Dames Snit (XK, K, M, G tot 2XG) beskikbaar teen R220 elk.

Lees Noukeurig Deur en Plaas jou Bestelling.

By Ons Braai is ons baie bewus van jou persoonlike inligting en aanlyn veiligheid.

Sien die 4 stappe wat gevolg moet word om n bestelling te plaas.

  • Stap 1) Voltooi die kort vorm en druk Stuur knoppie.
  • Stap 2) Sodra Ons Braai die vorm ontvang, sal ons jou skakel en jou bestelling bespreek.
  • Stap 3) Ons Braai sal dan via epos die bestelling bevestig, en n vaktuur ook vir jou epos met bank besonderhede op.
  • Stap 4) N 60% deposito moet betaal word wanneer die besteling aanvaar word, per epos.
  • Stap 5) Stuur finale bevestiging van bestelling tesame met die bewys van betaling terug vir ons.

 

Is so maklik soos om vuur aan te steek en n tjoppie te braai.

Neem ook Asseblief kennis van die Terme en Voorwaardes en Aflewering

  • Aflewerings is 7 to 10 werksdae vanaf Ons Braai die deposito ontvang het
  • Geen produkte sal gepos word voor die uitstaande balans ten volle vereffen is.
  • Gratis aflewering in die George en Mosselbaai omgewing
  • Posgelde sal gehef word buite die George en Mosselbaai omgewing, sal vooraf met klient bespreek word.
  • Die “Tracking Number” sal vir jou deur gegee word ook.

Unisex / Mans “Heavy 180g” T -Hemde

Ons unisex / mans T-hemde bied uitsonderlike duursaamheid en uitstaande gehalte vir meer veeleisend doeleindes.

Oorsig Mate:

Toleransie:

_______________+/-_____ S     M    L    XL   2XL   3XL
Half Borskas ____1       50    53  56   59    62     68
Lengte___________2       70    72  74   76    78     80


Dames Snit 180g T-Hemde

Ons dames T-hemp met n laer nek snit, is ook n nou passende T-hemp met stylvol gesynde moue om ‘n dames snit te verseker

Oorsig Mate:

Toleransie:

__________________+/-_____ S        M       L         XL      2XL      3XL
Half Borskas ____1          38.8    41.3   43.8    46.3     48.8     51.3
Lengte___________2         62.5    63.5   64.5    65.5     66.5     67.5