Ons Braai T-Hemde 

T-Shirts

R220 - 00 Elk

Pieter 076 449 3306
Wilma 082 449 6186
bestel@onsbraai.co.za

Die Volmaakte Naweek – T-Hemp / T-Shirt Reeks R220 – 00

Ons Braai T-Hemp / T-Shirt Reeks

Die Ons Braai T-Hemp / T-Shirt reeks bestaan uit 7 verskillende slagspreuke. Die verskillende ontwerpe is hier onder uiteengesit.

Ons Braai T-Hemp  – Snitte

Kwaliteit dames en die meer algemene unisex t-hemde word gebruik.
Die dames t-hemp met laer neksnit, stylvol gesnyde moutjies en nou passend om die lyf is baie vleiend vir die Koningin van die braai.

Ons Braai T-Hemp – Kleure

Ons Braai T-hemde is beskikbaar in Swart, Blou & Pienk.

Ons Braai T-Hemp – Groottes

Unisex (Klein, Medium, Groot, XGroot, 2XGroot & 3XGroot)
Dames Snit (XKlein, Klein, Medium, Groot , Xgroot & 2XGroot)

Ons Braai T-Hemp – R220 Elk

KLIK OP DIE FOTOS OM MEER TE LEES

Bestel Jou T-Hemp

KIES JOU GROTE THEMP (required)

KIES JOU KLEUR (required)

HOEVEEL (required)