Die Ons Braai “Koningin van die Braai” voorskoot


August 28, 2017 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Ons Braai Voorskote


Onsbraai Vroue Maand Voorskote

Die Ons Braai “Koningin van die Braai” voorskoot

Ons Braai voorskote / Aprons te koop, Onsbraai online braaishop.

 

Onsbraai Vroue Maand Voorskote

 

Die Ons Braai “Koningin van die Braai” voorskoot is die perfekte manier om jou koningin van die braai te vereer. Of natuurlik om seker te maak dat die gaste weet wie is nou eintlik die baas van die braai. Voorskote is beskikbaar in blou en swart teen R120 elk. Kontak Ons Braai 076 449 3306 of stuur n epos bestel@onsbraai.co.za om jou bestelling te plaas. Aflewerings in George en Mosselbaai is gratis.

 

Kommentare