Ons Braai Dekorborde

Kontak Ons Braai

Pieter 076 449 3306
Wilma 082 449 6186
bestel@onsbraai.co.za

Ons Braai Dekorborde / Décor Boards (Maak Jou Keuse)

Elke braai plek binne of buite is baie spesiaal. Hier word nuwe vriendskappe gesmee, bestaande vriendskappe versterk en ag man sommer net lekker saam gekuier. Elke braai moet egter ook reëls hê. Dalk ook waarskuwings en herinnering. Soms is dinge net duideliker swart op wit…

Die Ons Braai Dekorborde is nie net perfek vir jou eie braai nie maar maak ook ‘n wonderlike geskenk vir geliefdes, vriende, familie en selfs jou buurman wat jou so jaloers maak met sy braai reuke elke aand van die week! Die Ons Braai Dekorborde is van kwaliteit Dennehout gemaak en word met die hand geverf.

Ons Braai Reels

Verkoop vir R250 – 00 Elk.

Volmaakte Naweek

Verkoop vir R200 – 00 Elk.

Volmaakte Week

Verkoop vir R350 – 00 Elk

My Braai My Reels

Verkoop vir R250 – 00 Elk.

Braai Dekor Bestel Vorm

KIES JOU DEKOR BORD (required)

HOEVEEL (required)